Enquiries?    +27825575169  

Articles

1. General

1.1. Hoekom moet ek aansluit by SASRFSA?
Author: SASRFSA    Date Published: 11 January 2019 354

U weet dit dalk nie maar die stigters van die South African Small Rifle Field Shooting Association is ook die manne wat die 223 skiet onder die vaandel van die SA Jaggeweerskietvereniging gestig en bedryf het en omstandighede by SA Jaggeweer het dit egter onmoontlik gemaak om verder aan te gaan met die 223 skiet by hulle en daar is toe besluit om hierdie nuwe liggaam te stig. Learn more

1.2. Algemene vrae rondom .222 en .223
Author: SASRFSA    Date Published: 01 January 2019 370

Ons beantwoord algemene vrae rondom .222 en .223 klas van sportskiet. Learn more

1.3. Hoekom wil ek in die .222 - .223 klas skiet?
Author: SASRFSA    Date Published: 23 October 2018 403

Wat is die koste verskil tussen die skiet van 'n 243 Winchester en die skiet van 'n 223 Remington per skoot? Hier volg 'n paar interessante feite. Learn more

1.4. Agtergrond van die .223 geweer
Author: SASRFSA    Date Published: 23 October 2018 273

Soos u reeds weet kan ‘n skut nie werklik kompeterend deelneem met 'n standaard geweer en teleskoop in die Ope-Klas nie en sal die verbeterings wat hy/sy moet aanbring nog etlike duisende rande beloop. Vir elke R10 000.00 se verbeterings wat ‘n skut sou wou aanbring kan jy ‘n verdere 862 patrone laai en nog met jou .223 skiet. Learn more

© Copyright SASRFSA 2019. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SASRFSA.